Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Enkelsilinderenjin

'n Enkelsilinder motorfietsenjin

'n Enkelsilinderenjin is 'n basiese suierenjinuitleg van 'n binnebrandenjin. Dit word dikwels gesien op motorfietse, motorriekshas, bromponies, veldrenfietse, "dirt bikes", "go-karts" en radio-beheerde modelle, en het baie gebruike in draagbare gereedskap en tuinmasjinerie. Sommige enkelsilinder motors en trekkers was in die vorige eeu beskikbaar, maar is deesdae baie skaars as gevolg van die vinnige ontwikkeling in enjintegnologie.


Previous Page Next Page