Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Erfenis
Van William Hogarth se A Rake's Progress. "Die jong erfgenaam neem besit van die gierigaard se besittings".
Erfenis is die gebruik om eiendom, titels, skuld, regte en verpligtinge oor te dra ná die dood van 'n individu. Die reëls vir erfenis verskil tussen gemeenskappe en het met verloop van tyd verander.