Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Faktuur

Voorbeeld van 'n faktuur.

'n Faktuur of rekening is 'n kommersiële dokument wat uitgereik word deur 'n verkoper tot die koper, wat die produkte, getalle, en saamgestelde pryse vir produkte of dienste wat die verkoper voorsien het aandui. 'n Faktuur toon dat die koper die verkoper moet betaal, volgens die vergoedingvoorwaardes.

Vanuit die oogpunt van 'n verkoper, word die faktuur 'n verkopefaktuur genoem, en vanuit die oogpunt van koper, 'n koopfaktuur.

Die dokument toon die koper en verkoper aan, maar die termynfaktuur toon die geld wat geskuld word. Byvoorbeeld ons ontvang 'n faktuur van hulle (ons skuld hulle geld), hulle ontvang een van ons (hulle skuld ons geld).



Previous Page Next Page






فاتورة Arabic Faktura AZ Інвойс BE-X-OLD Фактура Bulgarian पतरी BH Factura Catalan Faktura Czech Faktura Danish Rechnung German Τιμολόγιο (Ελλάδα) Greek

Responsive image

Responsive image