Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Famennium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Karboon Mississippium Tournaisium jonger
Devoon Laat Famennium 372,2–358,9
Frasnium 382,7–372,2
Middel Givetium 387,7–382,7
Eifelium 393,3–387,7
Vroeg Emsium 407,6–393,3
Pragium 410,8–407,6
Lochkovium 419,2–410,8
Siluur Pridolium geen gedef. ouer
Die verdeling van die Devoon (IKS).

Die Famennium is die laaste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die Famennium was van sowat 372,2 tot 358,9 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Frasnium en gevolg deur die Tournaisium, die eerste etage/tydsnede van die Karboon.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






الفاميني Arabic Famennià Catalan Famennium German Famennian English Fameniense Spanish فامنین (زمین‌شناسی) FA Famennien French Fameniano GL Famenni Hungarian Famennium ID

Responsive image

Responsive image