Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Fluit
'n Fluit is 'n versamelnaam vir 'n aantal musiekinstrumente wat klank produseer deur middel van 'n lugstroom wat op 'n skerp rand gerig word. 'n Persoon wat die fluit bespeel, word 'n fluitblaser of fluitspeler genoem.[1]