'n Fotometer is 'n instrument wat die sterkte van elektromagnetiese straling, vanaf ultraviolet tot by infrarooi, insluitend die sigbare spektrum, meet. Die meeste fotometers skakel lig na 'n elektriese stroom om deur middel van 'n fotoweerstand, fotodiode of 'n fotomultipliseerder.
Met fotometers kan die volgende gemeet word:
Histories was fotometrie gedoen deur 'n proses van skatting, wat die ligvloed van 'n bron vergelyk met 'n standaardbron. ,