Fouriesburg (Mashaeng bygereken) | |
---|---|
Die Nederduitse Gereformeerde Kerk van Fouriesburg. | |
Koördinate: 28°37′22″S 28°12′39″O / 28.62278°S 28.21083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyane |
Munisipaliteit | Dihlabeng |
Stigting | 1892[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,8 km2 (4,9 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 12 974 |
• Digtheid | 1 014/km2 (2 630/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 96.5% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Sotho | 90.7% |
• Afrikaans | 3.2% |
• Engels | 2.0% |
• Gebaretaal | 1.6% |
• Ander | 2.6% |
Poskode (strate) | 9725 |
Poskode (posbusse) | 9725 |
Skakelkode | 058 |
Fouriesburg is 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp word in die ooste deur die Rooiberge en in die weste deur die Witteberge begrens.