Galjoen | |
---|---|
'n Galjoen naby Simonstad aan die Kaapse skiereiland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. capensis
|
Binomiale naam | |
Dichistius capensis (Cuvier, 1831)
|
Die galjoen (Dichistius capensis) is 'n vis endemies aan Suider-Afrika en kom aan die kus vanaf Namibië tot by Durban voor. In Engels staan die vis ook as galjoen bekend.