Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Garnisoen
Garnisoen (afgelei van die Franse woord: garnison) is 'n militêre term vir 'n onbepaalde aantal soldate wat op 'n spesifieke plek (soos 'n fort) gestasioneerd is, oorspronklik om die plek te bewaak, maar ook dikwels met die plek as tuisbasis.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.