Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Garoowe

Garoowe
غاروي

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Somalië Somalië
 Provinsie Puntland
 Koördinate 08°24′N 48°29′O / 8.400°N 48.483°O / 8.400; 48.483
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 33 686
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +03:00
 Burgemeester

Garoowe (Arabies: غاروي, ook Garōwe, Garowe, Gaarowe or Garoe) is die hoofstad van die omstrede gebied Puntland en van die streek Nugaal in Somalië. Die stad het 33 686 inwoners.

Garowe is in die Nugaalvallei geleë, begrens deur geleidelik stygende hoë plato's wat oor die algemeen hoogtes van 500 tot 1 000 meter bo seespieël in die noorde, weste en suide bereik. Die westelike deel van dieselfde plato word deur talle valleie en droë waterlope gekruis. Bok- en kameelboerdery vorm die basis van die ekonomie, en wierook en mirre word van wilde bome versamel.[1]

  1. http://www.britannica.com/place/Nugaaleed-Valley

Previous Page Next Page






جروي Arabic جارو (نوجال) ARZ غاروی AZB Garoowe BAR Гаровэ BE Garowe Catalan Гароуэ CE Garoowe (kapital sa rehiyon) CEB Garoowe Czech Garoowe Danish

Responsive image

Responsive image