Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Geiserik

Geiserik
Koning van die Vandale en Alane
Bewind 428-477
Gebore ca. 389
Balatonmeer, Hongarye
Gesterf 25 Januarie 477
Karthago, Tunisië
Voorganger Gunderik
Opvolger Hunerik
Vader Godigisel
Die inname van Rome

Geiserik (of Genserik) (ca. 389 tot 25 Januarie 477) was tussen 428 en 477 koning van die Vandale en die Alane. Hy was in die 5de eeu een van die groot teenstaanders van die Romeinse Ryk en stigter van die Vandaalse Ryk in Afrika. Hy het veral bekend geword as 'n Vandalekoning wat vir meer as vyftig jaar daarin geslaag het om sy volk dominant te maak in die Middellandse See-gebied na die era van die Romeine. Na sy dood het die ryk gou ten gronde gegaan.


Previous Page Next Page






Chenserico AN Genseric Wendla Cyning ANG جنسريق Arabic جنسريك ARZ Xensericu AST قایسریک AZB Гейзерых BE Гейзерик Bulgarian Gajzerih BS Genseric Catalan

Responsive image

Responsive image