Genadendal | |
---|---|
Dorp | |
Morawiese Sendinggenootskap in Genadendal | |
Koördinate: 34°02′S 19°33′O / 34.033°S 19.550°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Theewaterskloof |
Stigting | 1738 |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,97 km2 (1,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 663 |
• Digtheid | 1 426/km2 (3 690/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0,5% |
• Indiërs/Asiërs | 0,3% |
• Bruin mense | 94,0% |
• Swart mense | 3,1% |
• Ander | 2,1% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94,5% |
• Engels | 3,1% |
• Ander | 2.0% |
Genadendal is 'n dorp in die Wes-Kaap (Suid-Afrika) aan die voet van die Riviersonderendberge. Dit is amper anderhalf uur van die Kaap af op die platteland in die Overbergstreek.