Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Giraffatitan

Reuse-kameelperd
Tydperk: Laat Jura 151–145 m. jaar gelede
Die skelet van ’n Giraffatitan (Natuurkundemuseum, Berlyn).
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Klade: Saurischia
Suborde: Sauropodomorpha
Klade: Sauropoda
Familie: Brachiosauridae
Genus: Giraffatitan
Paul, 1988
Tipespesie
Giraffatitan brancai
(Janensch, 1914[1])
Sinonieme
Die grootte van ’n Giraffatitan in vergelyking met dié van ’n mens.
’n Voorstelling van ’n Giraffatitan.

Giraffatitan ("reuse-kameelperd") was ’n genus souropodomorf-dinosourusse wat in die Laat Jura-periode geleef het. Dit is eers geklassifiseer as ’n Afrika-spesie van Brachiosaurus (B. brancai). Dit is een van die grootste diere wat nog op die aarde voorgekom het.

Giraffatitan was ’n souropode, een van ’n groep vierbenige, plantvretende dinosourusse met lang nekke en sterte en ’n relatief klein brein. Dit was baie soos ’n kameelperd gebou, met lang voorpote. Hy het ’n klou aan sy voorpote en drie kloue aan elke agterpoot gehad.

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named janensch1914

Previous Page Next Page






جيرافاتيتان Arabic Jiraffatitan AZ Giraffatitan Czech Giraffatitan Danish Giraffatitan German Τζιραφατιτάνας Greek Giraffatitan English Giraffatitan Spanish جیرافاتیتان FA Giraffatitan French

Responsive image

Responsive image