Gladiolus | |
---|---|
Nuwejaarsblom | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Tribus: | Gladioleae |
Genus: | Gladiolus L. |
Spesies | |
|
Die Gladiolus (pypies) 'n genus wat tot die Iridaceae-familie behoort. Die genus is meerjarige blomplante en het oor die algemeen swaardvormige blare. Die genus groei hoofsaaklik in Afrika en Madagaskar met enkele spesies wat in Eurasië voorkom. Daar kom ongeveer 250 spesies in Suidelike Afrika voor waarvan 105 deel van die fynbos vorm.