Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Go

Gewone 19 x 19 Go-speelbord en stukke. Die spel begin met 'n leë bord.

Go is 'n bordspel vir twee spelers wat oorspronklik van China kom. 'n Gewone toernooi-speelbord het 19 x 19 reëls. Een speler speel met wit stene en die ander met swart stene. Die doel van die spel is om gedeeltes van die spelbord te omsingel. 'n Speler kry een punt vir elke kruising wat hy omsingel en ook een punt vir elke steen van sy teenstander wat gedurende die spel "gevang" is. Wanneer 'n speler 'n steen op die bord plaas, bly die steen op dieselfde plek; dit word nie geskuif soos in skaak nie. Die spelers neem beurte om stene op die bord te plaas maar 'n speler mag weier om sy beurt te neem. Die spel duur totdat albei spelers weier om hul beurte te neem.


Previous Page Next Page






Go (Spiel) ALS AM Go AN غو Arabic Go AST बदूक AWA Qo AZ قو (اویون) AZB Го BA Go BAR

Responsive image

Responsive image