Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Gondar

Gondar

ጎንደር
'n Uitsig oor Gondar
'n Uitsig oor Gondar
Gondar is in Ethiopië
Gondar
Gondar
Koördinate: 12°36′00″N 37°28′00″O / 12.60000°N 37.46667°O / 12.60000; 37.46667
LandVlag van Ethiopië Ethiopië
Streek Amhara-streek
Oppervlak
 • Totaal209,27 km2 (80,80 vk. myl)
Hoogte
2 133 m (6 988 ft)
Bevolking
 • Totaal358 257
 • Digtheid1 700/km2 (4 400/vk. myl)
TydsoneUTC+03:00 (OAT)

Gondar of Gonder (Amharies: ጎንደር?, Gonder of Gondär; voorheen ጐንደር, Gʷandar of Gʷender) is ’n stad en afsonderlike woreda (distrik) in Ethiopië. Dis geleë in die Semien-Gondar-sone van die Amhara-streek, noord van die Tanameer aan die Klein Angerebrivier en suidwes van die Simiengebergte, 2 133 meter bo seespieël. Die stad word geheel en al omring deur die Gondar-Zuria-distrik.

Gondar was in die outyd die hoofstad van sowel die Ethiopiese Ryk as die daaropvolgende Begemder-provinsie. Die stad is die tuiste van etlike koninklike kastele, onder meer dié in die koninklike kompleks (Fasil Ghebbi), wat aan Gondar die eretitel “Camelot van Afrika” besorg.


Previous Page Next Page






ጎንደር ከተማ AM قوندر Arabic جوندر ARZ Gondar AST قوندار AZB Гондэр BE Гондар Bulgarian Gondar BR Gondar Catalan Gondar (lungsod) CEB

Responsive image

Responsive image