Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Gote
'n Uitbeelding in Charlotte Mary Yonge se Young Folks' History of Rome wat die Gote voorstel'n Gotiese arendfibulaRooi: Oxhöft-beskawing, aansluitend vroeë Wielbark-beskawing blou: Jastorf-beskawing (helder: uitbreiding, pers: verplaas) geel: Przeworske-beskawing (oranje: verplaas) pienk, oranje, pers: uitbreiding van die Wielbark-beskawing (2de eeu)Gotiese staptogte: 1. Götaland (groen); 2. Gotland (pienk); 3. die Wielbark-beskawing, 2de eeu. (rooi); 4. die Cernjachov-kuluur, 3de eeu (oranje)Die benaderde roete van die Wes-Gote – binne twee generasies, tussen 376 en 418, het hulle deur die helfte van die Romeinse Ryk gekruis totdat hulle uiteindelik in die westelike provinsies gevestig hetGraftombe van Theodorik die Grote in RavennaDie Gotiese Ryk in sy grootste uitbreiding onder Theodorik die Grote in 523
Die Gote was 'n Oos-Germaansevolk, verdeel in die Oos-Gote en die Wes-Gote, en het 'n groot rol gespeel in die ondergang van die Wes-Romeinse Ryk en die vroeë MiddeleeuseEuropa. Die Gote het 'n groot gebied oorheers wat op sy hoogtepunt onder die Germaanse koning Ermanarik en sy onderkoning Athanarik moontlik die hele gebied tussen die Donau en die Don en vanaf die Swartsee tot die Oossee beheer het.[1]
Die Gote het die Gotiese taal, een van die uitgestorwe Oos-Germaanse tale, gepraat. Dit is vir die laaste keer op die 18de eeuse Krimskiereiland deur die Krim-Gote gepraat; die minste magtige, die minste bekende, en paradoksaal, die langste bestaande van die Gotiese gemeenskappe.
↑(en) Waldman, Carl; Mason, Catherine (2006). Encyclopedia of European peoples. New York: Facts On File. p. 575. ISBN978-0816049646.