Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Groente

'n Groentekarretjie in Indië
'n Skinkbord met groente

Net soos vrugte is groente 'n onmisbare bron van vitamiene en minerale in die menslike dieet. In baie nie-Westerse lande voorsien groente in die groot behoefte aan eiwitte. Aangesien nie alle groentes dieselfde voedingstowwe bevat nie, is dit belangrik om groentes af te wissel vir 'n gebalanseerde dieet. In welvarende lande neem die gebruik en verskeidenheid van groente steeds toe. Grootskaalse groenteboerdery kom oor die hele Suid-Afrika voor. Die Laeveld is die belangrikste somer- groentegebied omdat groente deur die jaar daar gekweek kan word.


Previous Page Next Page






ХэтэрыкӀхэр ADY Gemüse ALS ልፍት AM Dateng AMI Verdura AN सब्ज़ी ANP خضار Arabic خضار ARZ শাক-পাচলি AS Verdura AST

Responsive image

Responsive image