Grootrietreier | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. stellaris
|
Binomiale naam | |
Botaurus stellaris (Linnaeus, 1758)
|
Die Grootrietreier of roerdomp is 'n seldsame standvoël in die familie Ardeidae in suider-Afrika. 'n Tweede subspesie kom egter wydverspreid in Eurasië voor.