Hankey | |
---|---|
Uitsig oor Hankey | |
Koördinate: 33°49′53″S 24°52′51″O / 33.83139°S 24.88083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Oppervlak | |
• Totaal | 21,02 km2 (8,12 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 761 |
• Digtheid | 560/km2 (1 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 51.5% |
• Swart mense | 45.5% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 55.7% |
• Xhosa | 39.4% |
• Engels | 2.0% |
• Ander | 2.9% |
Poskode (strate) | 6350 |
Poskode (posbusse) | 6350 |
Skakelkode | 042 |
Hankey is 'n landelike dorp in die westelike gedeelte van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die Gamtoosvallei naby die Gamtoosrivier geleë.