Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Harar

Harar

ሓረር
'n Uitsig oor Harar
'n Uitsig oor Harar
Vlag van Harar
Vlag
Harar is in Ethiopië
Harar
Harar
Koördinate: 9°19′00″N 42°7′00″O / 9.31667°N 42.11667°O / 9.31667; 42.11667
LandVlag van Ethiopië Ethiopië
Streek Harari
Hoogte
1 885 m (6 184 ft)
Bevolking
 • Totaal151 977
TydsoneUTC+03:00 (OAT)

Harar (Ge'ez: ሐረር) (oftewel Harar Jurol) is 'n stad in Ethiopië en die hoofstad en enigste stad van die stadstreek Harari. In 2012 het Harar 'n bevolking van 151 977 gehad, van wie die meeste Moslems was.

Die stad het 99 moskee, een vir elk van die 99 Skone Name van God. Daarom word Harar deur veral Afrika-Moslems as die vierde heiligste stad in die Soennitiese Islam naas Mekka, Medina en Jerusalem beskou. Binne die ou ommuurde stad woon veral die plaaslike Harari en buite die mure die Oromo en Amhare. Unesco het die geskiedkundige middestad in 2006 tot wêrelderfenisgebied verklaar. Dié gebied beslaan sowat 48 hektaar.


Previous Page Next Page






ሐረር AM هرر (مدينة) Arabic هرر ARZ Harar Jugol AST Harar AVK Harar AZ هرر AZB Харэр BE Харар Bulgarian Harar BR

Responsive image

Responsive image