|
'n Versameling van hemelliggame.
|
’n Hemelliggaam is ’n natuurlike voorwerp of struktuur wat in die sigbare ruimte voorkom.[1] Dit sluit in die sterre, planete, mane, asteroïdes en komete. Hulle kan ook bestaan uit talle afhanklike voorwerpe wat saam sterreswerms, newels en sterrestelsels vorm.
- ↑ Task Group on Astronomical Designations from IAU Commission 5 (April 2008). "Naming Astronomical Objects" (in Engels). International Astronomical Union (IAU). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2013. Besoek op 4 Julie 2010.