Algemeen | |
---|---|
Naam | Hidrobroomsuur |
Ander name | Hidroniumbromied |
Chemiese formule | HBr |
Molêre massa | 80,91 g•mol-1 |
CAS-nommer | 10035-10-6 |
Voorkoms | kleurlose vloeistof |
Reuk | skerp |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -11 °C |
Kookpunt | 122 °C teen 700 mmHg |
Digtheid | 1,768 g•cm-3 |
Oplosbaarheid | 2,21kg•L-1 |
Viskositeit | 0,84 cP (-75 °C) |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | 198,7 J•mol-1 |
Warmtekapasiteit | 29,1 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | −9[1] |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Hidrobroomsuur is 'n sterk suur wat gevorm word deur die diatomiese molekule waterstofbromied (HBr) in water op te los. "Konstantkokende" hidrobroomsuur is 'n waterige oplossing wat teen 124,3 °C distilleer en 47,6% HBr per massa bevat, wat 8,77 mol/L is. Hidrobroomsuur het 'n pKa van -9, wat dit 'n sterker suur maak as soutsuur, maar nie so sterk soos hidrojodsuur nie. Hidrobroomsuur is een van die sterkste minerale sure[Nota 1] wat bekend is.
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/>
tag was found