Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hofsanger

Hofsanger
Sangopname uit Engeland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. trochilus
Binomiale naam
Phylloscopus trochilus
(Linnaeus, 1758)
Subspesies
  • P. t. trochilus (Linnaeus, 1758)
  • P. t. acredula (Linnaeus, 1758)
  • P. t. yakutensis (Ticehurst, 1935)
Geel: Broeigebied (somer)
Blou: Nie-broeiende winterbesoekers
Ligblou strepe: migrasie.

Die Hofsanger (Phylloscopus trochilus) is 'n volop Palearkties-broeiende trekvoël in boomveld en savanne. Hulle soek kos in die digte blaredak. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Willow Warbler

'n Hofsanger.
Phylloscopus trochilus
  1. BirdLife International (2012). "Phylloscopus trochilus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page