Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Hottentotgouemol

Hottentotgouemol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. hottentotus
Binomiale naam
Amblysomus hottentotus
(A. Smith, 1829)
Subspesie

Amblysomus hottentotus hottentotus
Amblysomus hottentotus iris
Amblysomus hottentotus longiceps
Amblysomus hottentotus meesteri
Amblysomus hottentotus pondoliae

Verspreiding

Die Hottentotgouemol (Amblysomus hottentotus) is deel van die familie Chrysochloridae en kom aan die kusgebiede en dieper in Suid-Afrika voor vanaf Kaapstad tot Richardsbaai en ook in KwaZulu-Natal. Dié familie is nie verwant aan knaagdiermolle nie.

  1. Bronner, G. (2008). Amblysomus hottentotus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 29 Desember 2008.

Previous Page Next Page