Houthalen-Helchteren Hôtele-Helichtre | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Sint-Martinuskerk van Houthalen | |
Ligging van Houthalen-Helchteren in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°02′00″N 5°23′00″O / 51.03333°N 5.38333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Alain Ijzermans (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 78,27 km2 (30,22 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 30 318 |
• Digtheid | 387/km2 (1 000/vk. myl) |
Poskode | 3530 |
Skakelkodes | 011, 089 |
Webwerf | www.houthalen-helchteren.be |
Houthalen-Helchteren (Limburgs: Hôtele-Helichtre) is 'n Belgiese munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 30 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 78 km². Die administratiewe setel is in Houthalen-Centrum.