Internet Adult Film Database | |
---|---|
URL | www.iafd.com |
Kommersieel? | Ja |
Soort webwerf | Pornografie Rolprentdatabasis |
Beskikbare tale | Engels |
Gelanseer | 1995 |
Huidige status | Aanlyn |
Die Internet Adult Film Database (IAFD) is ’n aanlyn databasis van inligting oor die pornografiebedryf in Amerika: pornosterre, -regisseurs en -rolrente.[1] Dit is soortgelyk aan die Internet-rolprentdatabasis (IMDb) in die sin dat dit oop is vir die publiek en soektogte moontlik is. Prente wat nie in Amerika vervaardig is nie, is in die databasis indien ’n Amerikaanse uitreiking beskikbaar is; dan word die inligting oor die Amerikaanse weergawe verskaf.