Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


IBM

International Business Machines Corporation
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 16 Junie 1911
Hoofkantoor Armonk, New York (deelstaat)Verenigde State
SleutelpersoneArvind Krishna (hoof- uitvoerende beampte en voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRekenaarhardeware, sagteware, IT-dienste, IT konsultasie
Inkomste$99,751 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste$19,524 miljard[1] (2013)
Netto inkomste$16,483 miljard[1] (2013)
Werknemers434 246[2] (2012)
DivisiesFinansiering, hardeware, dienste, sagteware
Webwerfibm.com

IBM (afkorting vir International Business Machines Corporation) is 'n groot Amerikaanse maatskappy wat sagteware en rekenaarhardeware vervaardig en verkoop. Hulle lewer ook rekenaarverwante ondersteuning en konsultasiedienste. IBM is die grootste Inligtingstegnologie-maatskappy ter wêreld en het vir baie jare die meeste patente van enige tegnologiemaatskappy gehou.

IBM het vroeër ook persoonlike rekenaars vervaardig, maar dié deel van die maatskappy is later aan Lenovo, 'n Chinese maatskappy, verkoop.

  1. 1,0 1,1 1,2 "IBM Corporation Financials Statements". United States Securities and Exchange Commission (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2017.
  2. "2012 IBM Annual Report" (PDF) (in Engels). IBM.com. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019.

Previous Page Next Page






IBM ALS آي بي إم Arabic آى بى ام ARZ IBM AST IBM AZ آی‌بی‌ام AZB IBM BA IBM BE IBM BE-X-OLD IBM Bulgarian

Responsive image

Responsive image