Inkatha-Vryheidsparty | |
IVP | |
Vlag van die Inkatha-Vryheidsparty
| |
Leier | Velenkosini Hlabisa |
---|---|
Gestig | 21 Maart 1975 |
Hoofkwartier | 2 Durban Club Place, Durban |
Studentevleuel | South African Democratic Students Movement |
Ideologie | Federalisme Konserwatisme Zoeloes se belange |
Nasionale affiliasie | Geen |
Internasionale affiliasie | Geen |
Amptelike kleure | Rooi |
Webblad | www |
Die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) is 'n politieke party in Suid-Afrika wat in 1975 gestig is. Die leier is Velenkosini Hlabisa en dit is die vierde grootste party in die parlement. In Augustus 2023 was die party een van die sewe stigterslede van 'n veelpartyhandves.[1]