Industrie | activities of extraterritorial organizations and bodies![]() |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 7 September 1923![]() |
Amptelike naam | The International Criminal Police Organization – INTERPOL, ORGANISATION INTERNAT POLICE CRIMINELLE![]() |
Inheemse etiket | Interpol![]() |
Kantoor gehou deur hoof van die organisasie | President van Interpol![]() |
Voorsitter | Ahmed Naser Al-Raisi![]() |
Sekretaris-generaal | Jürgen Stock![]() |
Korporatiewe beampte | Alexander Prokopchuk![]() |
Amptelike taal | Engels, Frans, Spaans, Arabies![]() |
Motto teks | Connecting police for a safer world, Relier les polices pour un monde plus sûr![]() |
Land | Frankryk![]() |
Wettige vorm | Q112176659![]() |
Stingtingsplek | Wene![]() |
Vennootskap met | Internasionale Burgerlugvaartorganisasie![]() |
Ligging van hoofkantoor | Lyon![]() |
Vervang | International Criminal Police Commission![]() |
Amptelike webwerf | https://interpol.int![]() |
Diensarea | wêreldwyd![]() |
Official observer status in organisation | World Intellectual Property Organization, Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies![]() |
Die Internasionale Polisie-Organisasie of INTERPOL (Engels: International Criminal Police Organization, Frans: Organisation internationale de police criminelle), is 'n intergoewermentele organisasie wat internasionale polisiesamewerking fasiliteer. Interpol is in 1923 as die Internasionale Kriminele Polisie-Kommissie (ICPC) gestig; dit het INTERPOL as telegrafiese adres in 1946 gekies, en is as 'n algemene naam vir die organisasie in 1956 begin gebruik.[1]