Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Inverness

Inverness
Inverness is in Skotland
Inverness
Inverness
Koördinate: 57°29′00″N 4°13′00″W / 57.48333°N 4.21667°W / 57.48333; -4.21667
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandSkotland
Unitary authorityHighland
Bevolking
 • Totaal58 963
TydsoneUTC+0:00 (MGT)
 • SomertydUTC+1:00 (BST)
Poskode
IV1-IV3, IV5, IV13, IV63
Skakelkodes01463

Inverness (uitgespreek /ɪnvərˈnɛs/; Skots-Gaelies: Inbhir Nis) is 'n stad in noordelike Skotland. Met 'n bevolking van 46 870[1] is die stad die grootste nedersetting, en dikwels beskou as die hoofstad van die Skotse Hoogland. In onlangse jare is Inverness een van die vinnigste groeiende nedersettings in Europa.[2] Inverness is die noordelikste stad in die Verenigde Koninkryk en is in die 6de eeu gestig.

  1. "Mid-2012 Population Estimates for Settlements and Localities in Scotland" (in Viëtnamees). National Records Scotland (NRS). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2019. Besoek op 26 Februarie 2016.
  2. New Statesman: "Inverness: the new Shangri-La?" - besoek op 26 Februarie 2016

Previous Page Next Page