Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


JTD-enjin

JTD (uniJet Turbo Diesel) is die Fiat-motorgroep se term vir hulle gemenedrukbuisbrandstofinspuitingstelsel turbodieselenjinreeks. Die MultiJet naam word in die tweede geslag gemenedrukbuiseenhede gebruik. Die meeste motors in die Fiat, Alfa Romeo en Lancia reekse het JTD-enjins. Die eienaarskap van sommige van Fiat se JTD-ontwerpe word met General Motors gedeel as deel van 'n skikking na die mislukte samesmelting van die twee voertuigkonglomerate.

Die ontwerp kan gevind word in 1.3, 1.6, 1.9, 2.0, 2.2, 2.3, 2.4, 2.8 en 3.0 liter verplasingsenjins. Die algemeenste toepassing in Suid-Afrika is in die 1.9 liter weergawe wat in sekere Alfa Romeo 147 en 159 modelle gevind word asook in die Fiat Bravo 1.9 JTD.


Previous Page Next Page






Multijet Danish Fiat JTD engine English Motor JTD Spanish Moteur JTD French Motore Multijet Italian Fiat JTD Polish Fiat JTD Russian

Responsive image

Responsive image