Jetbarak | |
---|---|
Keiser van Ethiopië | |
Dinastie | Zagwe-dinastie |
Bewind | 13de eeu |
Voorganger | Na'akueto La'ab |
Opvolger | Jekoeno Amlak |
Vader | Gebre Mesqel Lalibela |
Jetbarak (Ge'ez: ይትባረክ) was die keiser van Ethiopië en ’n lid van die Zagwe-dinastie. Volgens die Ethiopiese historikus Taddesse Tamrat was hy die seun van Gebre Mesqel Lalibela.[1]