Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


KV11

KV11
Grafkelder van Ramses III
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek Oop sedert antieke tye
Uitgrawings deur Onbekend
Versiering Klaaglied van Re; Boek van Poorte; Amdoeat; Mondopeningseremonie; Dodeboek
← Vorige
KV10
Volgende →
KV12

KV11 is die grafkelder van Ramses III in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Bouwerk aan die grafkelder is begin deur farao Setnachte, maar bouwerk is gestaak toe per ongeluk na die vroeëre grafkelder van Amenmesse (KV10) deurgebreek is. Setnachte is in KV14 begrawe.

KV11 is later oorgebou en met 'n ander as vir Ramses III uitgebrei. Die grafkelder is sedert antieke tye oop.


Previous Page Next Page






مقبرة 11 Arabic مقبره 11 ARZ KV11 Catalan KV11 Danish KV11 German KV11 English KV11 Spanish KV11 Finnish KV11 French केवी11 HI

Responsive image

Responsive image