Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kalabrium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kwartêr Holoseen 0–0,0117
Pleistoseen Tarantium 0,0117–0,126
Ionium 0,126–0,781
Kalabrium 0,781–1,806
Gelasium 1,806–2,588
Neogeen Plioseen Piasensium ouer
Die verdeling van die Kwartêr (IKS).

Die Kalabrium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die huidige sisteem en periode, die Kwartêr (serie/epog Pleistoseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 1,806 tot 0,781 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Gelasium en gevolg deur die Ionium.

  1. Gradstein et al. (2012)

Previous Page Next Page






الكالابري Arabic Калабрий Bulgarian Calabrià Catalan Calabrium German Calabrian (stage) English Calabriense Spanish Calabriar (estaia) EU کالابرین FA Calabrien French Kalabrium ID

Responsive image

Responsive image