Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kalibrasie

Voorbeeld van 'n vergelyking tussen model- en praktykwaardes. As die model perfek was sou alle punte op die reguit lyn lê. Aanpassing van modelparameters sal 'n beter resultaat oplewer

Kalibrasie is 'n vergelyking tussen twee metings - een van bekende grootte of korrektheid gemaak met een toestel en 'n ander meting gemaak op 'n manier wat soveel moontlik ooreenstem met 'n tweede toestel. Die toestel met die bekende of korrekte meting word die standaard genoem. Die tweede toestel word nou gekalibreer volgens die korrekte meting.

  • Kalibrasie: Selfstandige naamwoord
  • Kalibreer: werkwoord

Previous Page Next Page






معايرة (قياس) Arabic Kalibrasiya AZ Calibratge Catalan Kalibrace Czech Kalibrering Danish Kalibrierung German Calibration English Etalonado EO Calibración Spanish Kalibreerimine (metroloogia) ET

Responsive image

Responsive image