Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumnitraat |
Chemiese formule | |
Molêre massa | 101,1 g/mol |
CAS-nommer | 7757-79-1 |
Voorkoms | Kleurlose of wit vastestof |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Fase | α (KN-II) |
Ruimtegroep | Pnma |
Nommer | 62 |
Strukturbericht | G0₂ |
Fase | β (KN-I) T>128 °C |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | 334 °C |
Kookpunt | Ontbind: 400 °C |
Digtheid | 2,309 (rel water @ 16 °C) |
Oplosbaarheid | 1g/2,8 mL water (@ 25 °C)[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | geen |
Veiligheid | |
Flitspunt | geen |
LD50 | 3750 mg/kg (rot, akuut); 1901 mg/kg (konyn, akuut) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kaliumnitraat is 'n sout van kalium en salpetersuur. Dit is 'n kristallyne vastestof (KNO3) wat die nitraat-ioon bevat. Dit is 'n belangrike deel van kunsmis en is ook bekend as die mineraal salpeter. Dit is een van die onderdele van buskruit.