Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kanferboom

Kanferboom
'n Ou kanferboom in Japan (geskatte ouderdom: ouer as 1 000 jaar)
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Cinnamomum
Spesie:
C. camphora
Binomiale naam
Cinnamomum camphora

Die kanferboom (Cinnamomum camphora) is 'n boom wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het.

Cinnamomum camphora is afkomstig van China suid van die Yangtzerivier, Taiwan, suidelike Japan, Korea en Viëtnam, maar is ook in baie lande gevestig.[1] In Suid-Afrika word die boom aangetref vanaf Port St. Johns, langs die Wildekus, tot in Mpumalanga.

  1. Xi-wen Li; Jie Li; Henk van der Werff. "Cinnamomum camphora". Flora of China (in Engels). Missouri Botanical Garden, St. Louis, MO & Harvard University Herbaria, Cambridge, MA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2017. Besoek op 27 Maart 2013.

Previous Page Next Page