Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kaokoland

Kaokoland

1970 – 1989
Ligging of Kaokoland
Ligging of Kaokoland
Ligging van Kaokoland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Opuwo
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting Maart 1970
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika 29 Julie 1989
Oppervlakte
 - 1964 48 982 km2
18 912 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting 5 000 
     Digtheid 0,1 /km² 
0,3 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Kaokoland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noordweste van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 48 982 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Opuwo. Die tuisland was geskep vir die Himba en Hererosprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 5 000 inwoners gehad.

Kaart van Kaokoland

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Kunene.


Previous Page Next Page






Каоколенд Bulgarian Kaokoland Catalan Kaokoveld German Kaokoland English Kaokolandia Spanish Kaokoland French Kaokoland Italian კაოკოლენდი KA 카오코랜드 Korean Kaokoland Polish

Responsive image

Responsive image