Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Kappietrui
'n Man geklee in 'n verpersoonlikte kappietrui.
'n Kappietrui (ook genoem 'n hoodie) is 'n sweetpakbaadjie met 'n kappie. Hoodies sluit dikwels sakke in, toegewerk op die laer voorkant, en (gewoonlik) 'n trekkoord om die kappie mee toe te trek.