Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kapsuulhotel

'n Ry kapsules in Osaka
Die boks linksbo is die TV, wat beheer word via die paneel linksagter. Hierdie paneel beheer ook 'n lig en die lugversorging. Op die regtermuur is 'n spieël en die lugversorging se inlaat in die boonste hoek.

'n Kapsuulhotel (カプセルホテル kapuseru hoteru), ook bekend as 'n podhotel, is 'n tipe hotel wat in Japan ontwikkel is, en wat bestaan uit 'n groot aantal baie klein "kamers" (kapsules). Die hotel maak voorsiening vir goedkoop, basiese oornaghuisvesting vir gaste wat nie die dienste aangebied deur die meer konvensionele hotelle benodig nie.


Previous Page Next Page