Karetseeskilpad | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Caretta Rafinesque, 1814
|
Spesie: | C. caretta
|
Binomiale naam | |
Caretta caretta (Linnaeus, 1758
| |
Verspreiding |
Die karetseeskilpad (Caretta caretta) is 'n seeskilpad wat aan die suid- en ooskuste van Suid-Afrika voorkom. Hulle leef in vlak kuswater en subtropiese strande en is 700 tot 1 000 cm lank. Hulle weeg 80 tot 149 kg. Dit is 'n groot skilpad met 'n skerp papegaaiagtige bek. Die volwassenes het 'n gladde dop maar die onvolwassenes het gekielde skubbe. Die onvolwassenes dryf die eerste jaar van hulle lewe op die see rond en vreet meestal bloublasies. Die volwassene vreet krappe, seekastaiings en weekdiere.