Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kemphaan

Kemphaan
Mannetjies in broeivere
Broeiende wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Philomachus

Merrem, 1804
Spesie:
P. pugnax
Binomiale naam
Philomachus pugnax
(Linnaeus, 1758)
██ Broeiende somerbesoeker██ Heel jaar woonagtig██ Nie-broeiende verspreiding

Die Kemphaan (Philomachus pugnax) is 'n algemene somerbesoeker by vleie, mere, riviermondings en aangrensende grasagtige dele. Die streek bevolking is 50,000 voëls. Die voël is 20 – 30 cm lank, 120 - 200 g (wyfie: 80 - 140 g) groot met 'n vlerkspan van 50 – 55 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Ruff.

Die Kemphaan is die enigste spesie in die genus Philomachus.

  1. BirdLife International (2012). "Philomachus pugnax". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page