Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Keurvors

Die sewe keurvorste wat Hendrik van Luxemburg tot koning verkies het. Links is die drie geestelike en regs die vier wêreldlike keurvorste. Tekening uit 1341.

’n Keurvors van die Heilige Romeinse Ryk (Duits: Kurfürst, Latyn: princeps elector) was die lede van die kieskollege van die Heilige Romeinse Ryk wat sedert die 13de eeu die koning, en van die middel van die 16de eeu af die keiser, gekies het.

Dit was ’n groot eer om die amp te beklee en die keurvorste se gesag was net onder dié van die koning of keiser.[1]

Pous Innocentius III het gelas dat net sewe keurvorste daarop geregtig is om in die kieskollege te dien. Die kollege het sedert 1257 bestaan uit:

Van die 17de eeu af het die getal keurvorste gewissel tussen sewe en tien. Van dié wat bygevoeg is, was die hertog van Beiere en die hertog van Brunswyk-Lüneburg (beter bekend as die keurvors van Hannover).

  1. Precedence among Nations

Previous Page Next Page






Kurfürst ALS أمير ناخب Arabic امير ناخب ARZ Kürfürst AZ Курфюрст BE Курфюрст Bulgarian Priñs-dilenner BR Príncep elector Catalan Kurfiřt Czech Kurfyrste Danish

Responsive image

Responsive image