Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Khagan

8 van 15 Mongoolse khagane van die Mongoolse Ryk

Kha khan, khagan of qagan (Mongools: хаан, khaan) is ’n titel in Mongools en Turks gelykstaande aan keiser. Die persoon het oor ’n khaganaat geheers.

Dit kan ook vertaal word as "khan van khans". Sedert die burgeroorlog in die Mongoolse Ryk het die keisers van die Yuan-dinastie die titel khagan gehad, asook hul opvolgers in Mongolië. Die titel word in die Weste soms ook vertaal as Groot Khan, van Jekhe Khagan (Groot Keiser of Их Хаан).

Die vroeë khagans van die Mongoolse Ryk was:

Met die stigting van die Chinese Yuan-dinastie het Koeblai Khan en sy afstammelinge die leiers van dié dinastie geword en was hulle bekend as khagans van die Mongole en keisers van die Chinese.


Previous Page Next Page






Großkhan ALS خاقان Arabic Xaqan AZ خاقان AZB Ҡаған BA Каган (тытул) BE Каган Bulgarian Kagan Catalan خاگان CKB Kagan Czech

Responsive image

Responsive image