Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Klavier-blennie

Klavier-blennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. tapeinosoma
Binomiale naam
Plagiotremus tapeinosoma
(Bleeker, 1857)

Die Klavier-blennie (Plagiotremus tapeinosoma) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Valsbaai. In Engels staan die vis bekend as die Piano blenny.


Previous Page Next Page