Klein-Letabarivier Little Letaba River | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Oorsprong | Suid van Soutpansberg |
Monding | Letabarivier |
Koördinate: 23°39′0″S 31°8′42″O / 23.65000°S 31.14500°O |
Die Klein-Letabarivier is 'n takrivier van die Letabarivier in Limpopo, Suid-Afrika.