Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Koperjodied

Eienskappe

Algemeen

Naam Koperjodied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CuI
Molêre massa 190,45 [g/mol][1]
CAS-nommer 7681-65-4[1]  
Voorkoms liggeel vastestof[2]  
Reuk Reukloos [1]
Fasegedrag  
Selkonstantes a=605,4 pm[2]  
Ruimtegroep F43m[2] 
Nommer 216  
Strukturbericht B3
Smeltpunt 600 °C[2]
Kookpunt 1290 °C[1]
Digtheid 5,62 [g/cm3] [1]
Oplosbaarheid sleg oplosbaar; 0,00042 [g/L] [2] 
Brekingsindeks sien teks

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt nie-brandbaar 
LD50 300-2000 [mg/kg] (oraal)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Koperjodied is 'n sout van koper en waterstofjodied met formule CuI. Met jodium is die +1 oksidasietoestand van koper die enigste wat stabiel is. Koperjodied kom in die natuur as die mineraal marshiet voor.

Dit is 'n liggeel, deursigtige stof in enkelkristallyne vorm. Dit is 'n p-tipe halfgeleier met 'n direkte bandgaping van 3,1 eV [2] Die brekingsindeks neem af van 2,7 by 400 nm tot onder 2,3 by 800 nm. Dit volg die Cauchy-vergelyking:

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "MSDS". Fisher. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2023. Besoek op 7 September 2023.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 Grundmann, M., Schein, F.-L., Lorenz, M., Böntgen, T., Lenzner, J. en von Wenckstern, H (2013). "Cuprous iodide – a p-type transparent semiconductor: history and novel applications". Phys. Status Solidi A. 210: 1671–1703. doi:10.1002/pssa.201329349.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Previous Page Next Page