Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kopielinks

Die "omgekeerde c" is die kopielinkse simbool. Anders as sy sameganger, die kopieregsimbool, het dit geen wettige betekenis nie.
Die "omgekeerde c" is die kopielinkse simbool. Anders as sy sameganger, die kopieregsimbool, het dit geen wettige betekenis nie.

Kopielinks, soms ook verwys na as kopielos, beskryf 'n groep lisensies wat van toepassing is op werke soos sagteware, dokumente en kuns. Waar kopieregwet gesien word deur die oorspronklike voorstanders van kopielinks as 'n manier om die reg tot skepping en verspreiding van kopieë van 'n spesifieke werk in te perk, maak 'n kopielinkse lisensie van kopieregwet gebruik om te verseker dat elke persoon wat 'n kopie of afgeleide weergawe van 'n werk ontvang die werk kan gebruik, wysig, en ook die oorspronklike werk en die aangepaste werk mag herversprei. Dus, in 'n nie-wetlike sin, is kopielinks die teenoorgestelde van kopiereg.


Previous Page Next Page






Copyleft ALS حقوق متروكة Arabic Copyleft AST Kopileft AZ Вольнае аўтарскае права BE-X-OLD Copyleft Bulgarian Copyleft Catalan Copyleft Czech Copyleft Danish Copyleft German

Responsive image

Responsive image