Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kraai

Kraaie
Die Amerikaanse kraai (Corvus brachyrhynchos) en sy roep
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Corvidae
Subfamilie: Corvinae
Genus: Corvus
Linnaeus, 1758
Tipespesie
Corvus corax
Linnaeus, 1758
Spesies
Sien teks
Diversiteit
c. 45 spesies

Die kraaie (genus Corvus, familie Corvidae) is groot, oorwegend blinkswart voëls wat enigiets vreet; die grootste lede in die orde Passeriformes, of sangvoëls. Die geslagte lyk eners en jonges lyk baie soos volwassenes. Hulle roep tipies hard en skor.

Kraaie kom op alle vastelande, grotendeels in die gematigde klimaatstreke (behalwe Suid-Amerika), voor en bestaan uit ongeveer 40 spesies. Die familie het waarskynlik sy ontstaan gehad in Sentraal-Asië en het daarvandaan uitgebrei na Noord-Amerika, Mexiko, Afrika, Europa en Australië.

Kraaie, veral rawe, speel 'n belangrike rol in legendes of in die mitologie as voortekens of ongelukbringers, moontlik as gevolg van hulle swart veredos, hulle krasgeluide en hulle gewoonte om aas te vreet, as gevolg waarvan hulle vroeër gereeld op slagvelde te sien was.


Previous Page Next Page






ቁራ AM Ak’ak AMI Corvus AN Crāwe ANG غراب (جنس) Arabic غراب (جنس من الطيور) ARZ কাউৰী AS Corvus AST Qarğa AZ Ҡоҙғондар BA

Responsive image

Responsive image